Bekommer jou kind se gedrag jou dalk die laaste ruk? Is hy of sy tam, geirriteerd, omgekrap, lusteloos, dalk depressief of selfs aggressief?

Die kan wees agv ‘n vitamien-of mineraaltekort! Kom ons kyk gou na die belangrikheid van elke vitamien en mineraal, voor ons verder verduidelik….

  • Vitamiene A is belangrik vir jou kind se oë en immuunsisteem.
  • Vitamiene B1, B2 en B3 is belangrik om kos om te sit in energie en vervaardig ook rooibloedliggaampies.
  • Vitamiene B5 help om hormone en neuro-transmitters te vorm en bevorder ‘n gesonde spysverteringskanaal.
  • Vitamiene B6 is belangrik vir normale breinfunksie en help ook jou kind se hart en senuweestelsel om optimaal te funksioneer. Terselftertyd help dit ook om hul gemoed te normaliseer.
  • Vitamiene B7 maak jou kind kalm, versterk die senuweestelsel en help ook met Diabetes Tipe 2.
  • Vitamiene B9 (foliensuur) help met die vorming van DNA.
  • Vitamiene B12 help met DNA sintese, beveg asma en hou die senuweestelsel gesond.
  • Vitamiene C, D en E is noodsaaklik vir sterk bene, sterk tande, gesonde tandvleis en is ook hoog in anti-oksidante.
  • Kalsium is noodsaaklik vir sterk bene en tande, en help ook met spiersametrekkings, senuwee stimulasie en bloeddruk stabilisasie.
  • Met harde oefening en spanning word die magnesium in jou kind se liggaam opgebruik. Kinders met lae vlakke van magnesium wys symptome van geirriteerdheid, kry laataand krampe en is oor die algemeen gespanne kinders. Magnesium is betrokke by meer as 800 funksies in die liggaam!
  • Yster help om suurstof deur jou liggaam te versprei. As jou kind ‘n ystertekort het, sal hy/sy dalk effens bleek wees, gou moeg word en oor die algemeen sommer net tam voel.
  • Kinders wat genoeg fosfate inkry is gebalaneerde kinders, dis gelukkige kinders, eerlike kinders en kinders wat simpatie teenoor ander toon. Kinders wat ‘n tekort aan fosfate het, ly aan beenkwale.
  • ‘n Kalium tekort lei tot hipertensie, hartprobleme, oorgewig en selfs depressie.
  • Sink versterk die immuunsisteem. Indien jou kind ‘n sink tekort het, sal hulle gereeld siek word en selfs aggressiewe uitbarstings toon. Sink help ook met die vervaardiging van kraakbeen en been.

‘n Vitamien- of mineraaltekort het dus ‘n invloed op jou kind se gesondheid, maar verder ook op hul persoonlikheid!

Oliela is ‘n multi- vitamien en mineraal melkskommel vir kinders! Elke lepeltjie voorsien 50% van jou kind se daaglikse behoeftes aan die vitamiene en minerale. Al die vitamiene en minerale wat nodig is vir jou kind om optimaal te ontwikkel, kom dus in Oliela voor.

Oliela se heerlike melkskommel sal die simptome sowel as die persoonlikheid-probleme aanspreek.

Oliela is beskikbaar by meeste apteke, maar kan ook direk by ons kantore bestel word. Dit werk uit op so ongeveer R10 per melkskommel of dan R200 per houer.

Promosie: Koop enige twee Oliela melkskommels en ons lewer dit gratis af!

Volg die volgende skakel om jou bestelling te plaas – gebruik die kode OLIELASHIPPING wanneer jy betaal om jou afslag te kry! http://www.oliela.co.za/product/

Vir meer info, kontak ons by schalk@starchoicemarketing.co.za of by 012 546 8937